Britse Museum
Die Britse Museum is ’n beroemde gebou in Londen wat ’n groot en belangrike versameling antieke kuns, geskrifte, muntstukke, sketse, en so meer huisves. Dit is in 1753 as die eerste openbare nasionale museum ter wêreld gestig en het sy deure in 1759 vir belangstellende besoekers geopen. Van die begin af het die museum gratis toegang tot sy versamelings gebied. In sy beginjaar het die Britse Museum, wat oorspronklik in Montagu House in die Londense stadsdeel Bloomsbury gehuisves is, net 71 000 voorwerpe vertoon en ongeveer 5 000 besoekers per jaar ontvang.
Read article
Nearby Places

Universiteit van Londen

St Martin-in-the-Fields

Gaiety Theatre, Londen

Royal Opera House
operahuis en belangrike lokaal vir uitvoerende kunste in Covent Garden, sentraal-Londen (3de teater op die terrein, geopen in 1858)

London Transport Museum

Savoy-paleis

Euston Tower

Suid-Afrika-huis (Londen)